Marlize Van der Merwe

  • Moses se Wens
    Hoe hou Moses se wens verband met die Nuwe Testamentiese Pinkster. 'n Boodskap wat die manier waarop God ons toerus in fokus bring.
  • Elisa en Elia se Mantel
    Elisa vra Elia vir 'n dubbele deel van sy gees voor Elia se hemelvaart. Elia los vir hom sy mantel. Hoe hou dit verband met Jesus se bediening wat oorgegaan het op Sy kerk?
  • Die Heilige Gees in Petrus se Eerste Brief
    Ontmoet die Heilige Gees in Petrus se eerste brief. Die merkwaardige konsensus onder vroeë gelowiges oor die koms, rol en werk van die Heilige Gees.
  • Uitverkore en Kosbaar
    Die gelowige leef as 'n vreemdeling in hierdie wêreld en word dikwels soos 'n vreemdeling behandel. Tog is dit nie die wêreld wat ons identiteit bepaal nie, maar God self.
  • Jesus sug
    Twee keer lees ons in Markus dat Jesus sug. Waaroor gaan Sy sug en wat sê die gebeure rondom dit vir ons oor die geleidelike aftakeling van ons geloof.