weeklikse preke

  • Volg My
    Jesus roep ons om Hom te volg. Hierdie boodskap ontbloot […]
  • ‘n Pa soos Josef
    Josef was Jesus se wettige pa. Wat kan pa's leer by hierdie "regverdige" man? 'n Spesiale vadersdagboodskap wat gefokus is op pyn wat veroorsaak word deur die afwesigheid of gebrokenheid van pa's.
  • ‘n Ma soos Maria
    Maria se moederskap skemer plek-plek deur in die Nuwe Testament. Om psigologies 'n gesonde mens te wees, het jy 'n goeie verhouding met jou ma nodig. Hierdie boodskap fokus op die verwonding wat dikwels in die ma-kind verhouding plaasvind.
  • Bedroef nie die Heilige gees image
    Bedroef nie die Heilige Gees nie
    Die Heilige Gees verseël ons met die oog op die dag van bevryding. Noudat die Heilige Gees, wat die seël op Jesus se versoeningswerk aan die kruis is, deel van ons lewens geword het, moet ons só leef dat ons Hom nie bedroef nie.
  • Verseël met die Gees wat beloof is
    Paulus geruik hierdie begrip in Efesiërs 1:13. Wat word bedoel […]
June 15, 2024

‘n Ma soos Maria

Maria se moederskap skemer plek-plek deur in die Nuwe Testament. Om psigologies 'n gesonde mens te wees, het jy 'n goeie verhouding met jou ma nodig. Hierdie boodskap fokus op die verwonding wat dikwels in die ma-kind verhouding plaasvind.
June 6, 2024

Bedroef nie die Heilige Gees nie

Die Heilige Gees verseël ons met die oog op die dag van bevryding. Noudat die Heilige Gees, wat die seël op Jesus se versoeningswerk aan die kruis is, deel van ons lewens geword het, moet ons só leef dat ons Hom nie bedroef nie.
April 19, 2024

Die Rol van die Heilige Gees

Gedurende Jesus se laaste gesprek met Sy dissipels voor Sy kruisiging, was dit vir Hom baie belangrik om hulle voor te berei vir wat kom wanneer Hy nie meer by hulle gaan wees nie. Hy gaan weg, maar Hy los Sy kudde nie alleen tussen die wolwe van hierdie wêreld nie.