
Jesus se Geboorte en Wraak
December 21, 2024
Leef as wyses in 2025
January 25, 2025Met Pastoor Johan nog op verlof kyk ons vandag weer na hierdie baie belangerike boodskap. Hoe weet ons dat God se Koninkryk aan die kom is in ons wêreld? Want daar is tekens wat dit vir ons sê. Wat is hierdie tekens?