
In die storm
April 5, 2025
Net ‘n geestelike trooster
April 17, 2025Wat bedoel Paulus wanneer hy sê ons moet die “liggaam van Christus” onderskei wanneer ons die Nagmaal gebruik? Hoe strook dit met die neiging onder sommige gemeentes om die heilige nagmaal tot ‘n afgeskeepte liturgiese handeling te reduseer?