Die oorlog teen die gesin – die verhouding tussen ‘n man en ‘n vrou
November 2, 2024Die Aard van die Gesin en die Verantwoordelikheid teenoor Kinders
November 16, 2024Jesus het ‘n baie ernstige boodskap vir Christene wat lou is. ‘n Boodskap wat relevant is vir baie gemeentes in Suid Arika. Ons kyk na Jesus se aangrypende en gedetailleerde boodskap aan die gemeente in Laodisea en noem ‘n paar eienskappe wat ‘n aanduiding van louheid by ‘n gelowige is.