Dissipelskap en Sending
November 30, 2024Jesus se Geboorte en Wraak
December 21, 2024Daar is belangrike temas in Matteus se vertelling van Jesus se geboorte verhaal wat in Sy sending opdrag in Matteus 28 herhaal word. Luister hierdie boodskap as deel van jou oordenking van Jesus se geboorte gedurende hierdie Kersfees tyd.