Jesus se Geboorte en Sending
December 14, 2024Die Koninkryk van God: Die Tekens
January 4, 2025Lukas se vertelling van Jesus se geboorte verhaal is swanger met nasionalistiese verwagting. Lukas wys ons hoe skerp Jesus se bediening van hierdie verwagting verskil het en dat die verwagte “wraak” nie deel van Jesus se horison was nie.