
Die Koninkryk van God: Die Tekens
January 4, 2025
Ek en die wil van die Here
February 1, 2025In Efesiërs 5 skryf Paulus dat ons (wat kinders van die lig is) noukeurig moet let op hoe ons leef. Dat ons nie as on-wyses moet leef nie, maar as wyses. In hierdie boodskap lig Pastoor Johan Klopper drie punte uit Efesiërs 5:15-20 wat ons kan help om as wyses in 2025 te leef.