Bedroef nie die Heilige Gees nie
June 6, 2024‘n Pa soos Josef
June 22, 2024Maria se moederskap skemer plek-plek deur in die Nuwe Testament. Om psigologies ‘n gesonde mens te wees, het jy ‘n goeie verhouding met jou ma nodig. Hierdie boodskap fokus op die verwonding wat dikwels in die ma-kind verhouding plaasvind.