Die oorlog behoort aan die HERE
Met agtergrond inligting plaas ek jou in die Vallei van Elah waar die geveg tussen Dawid en Goliat plaasgevind het. 'n Geveg wat baie openbaar hoe ons die reuse in ons lewens kan oorwin.Moegheid en Krag
'n Inspirerende boodskap wat fokus op moegheid as gevolg van 'n gevoel van hopeloosheid en hoe ons met nuwe hoop en energie kan leef.Versoeking en Oorwinning
Jesus word deur die Bose gekonfronteer in ons woestyn. Die pad na oorwinning lê in die besluite wat ons in die woestyn maak. Die plek van versoeking is die plek waar ons met twee paaie te doen kry.Op hoë plekke
Soms laat die Here ons op hoë plekke loop. Moeilike plekke. Habakuk gee ons baie insig oor hierdie tye in ons lewens. 'n Inspirerende en opbouende boodskap.Geloof en Dade
Weerspreek Jakobus Paulus deur sy sterk standpunt, "Geloof sonder dade is dood"? Wat bedoel Jakobus met dade en hoe belangrik is dit in ons geloofslewe?