Die Aard van die Gesin en die Verantwoordelikheid teenoor Kinders
November 16, 2024Dissipelskap en Sending
November 30, 2024Die gelowige word uitgedaag om anders te dink oor sy/haar identiteit na aanleiding van Efesiërs 1:3-12. Ons is nie meer in die eerste Adam nie, maar in die tweede Adam, Jesus Christus. Wie is ons in Hom? Die boodskap dien as inleiding tot ‘n herdefiniëring van hoe ek, as gelowige, oor myself dink.