Nuwe Lidmaat Oriëntering

Jy is so welkom by ons! Die prosedure om ‘n lidmaat te word is as volg:

  • Pastoor sal jou/julle gesin besoek.
  • Ons hou ‘n oriënterings geleentheid op ‘n Saterdagoggend vanaf 09:00 – 12:00 waartydens jy/julle ‘n bundel ontvang wat al die belangerikste inligting rakende ons gemeente dek.
  • Hierna word jy/julle voorgestel as ‘n lidmaat en/of gedoop.