
Op hoë plekke
February 22, 2025
Moegheid en Krag
March 8, 2025Jesus word deur die Bose gekonfronteer in ons woestyn. Die pad na oorwinning lê in die besluite wat ons in die woestyn maak. Die plek van versoeking is die plek waar ons met twee paaie te doen kry.