INGEVOLGE DIE BEPALINGS VAN ARTIKEL 2.4.1 VAN DIE KONSTITUSIE VAN DIE KERK

NAAM
Die naam van die gemeente is:
DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA CHRISTENSENTRUM AGS ELSPARK GEMEENTE

ONTSTAAN
Die gemeente glo en verklaar nederig dat:
1. dit sy ontstaan, voortbestaan en bestemming van God het;
2. dit ‘n openbaring van die Kerk van Jesus Christus is, onder Sy Heerskappy as Hoof, ooreenkomstig die uitsprake van die Heilige Skrif, die werking van die Heilige Gees en die bedieninge deur Hom ingestel.

Kopie van die gemeentebeleid kan hier afgelaai word.