Verseël met die Gees wat beloof is
June 1, 2024‘n Ma soos Maria
June 15, 2024Die Heilige Gees verseël ons met die oog op die dag van bevryding. Noudat die Heilige Gees, wat die seël op Jesus se versoeningswerk aan die kruis is, deel van ons lewens geword het, moet ons só leef dat ons Hom nie bedroef nie.