
Uitstorting van die Gees
May 12, 2024
Verseël met die Gees wat beloof is
June 1, 2024Op die dag van die Pinksterfees, stort God van Sy Gees uit. Hoe het die Heilige Gees gekom? Ons lees van die geluid soos van ‘n kragtige stormwind, vuurtonge, en Jesus se dissipels wat in ander tale begin praat. Wat is die betekenis hiervan vir ons?