Vroue in Jesus se Geslagsregister: Tamar
December 13, 2023Gaan en Genees
January 27, 2024Jesus Christus, die Here, word in Bethlehem, die stad van Dawid gebore. Skaapwagters van Bethlehem is die eerste getuies van Sy geboorte. Dit is ‘n aanduiding dat Hy gebore word as die Herder-Koning wat gekom het om God ons as God se volk te lei en verantwoordelikheid vir ons te aanvaar.