![Vry van Depressie](https://christensentrum.co.za/wp-content/uploads/2024/04/Vry-van-Depressie-YT-150x150.png)
Vry van Depressie
April 11, 2024![](https://christensentrum.co.za/wp-content/uploads/2024/05/Die-Rol-van-die-Heilige-Gees-Deel-2-FB-150x150.png)
Die Rol Van Die Heilige Gees Deel 2
May 4, 2024Gedurende Jesus se laaste gesprek met Sy dissipels voor Sy kruisiging, was dit vir Hom baie belangrik om hulle voor te berei vir wat kom wanneer Hy nie meer by hulle gaan wees nie. Hy gaan weg, maar Hy los Sy kudde nie alleen tussen die wolwe van hierdie wêreld nie.